Ekstra videogreep oor Sondag 6 van Lydenstyd   Die afgelope weke is videogrepe oor 'n  "preek-dinkskrum" op Youtube beskikbaar gestel.  ʼn Groep het telkens saamgesels oor die fokusteks van die week - met iemand wat as ankerpersoon vrae formuleer, ‘n eksegeet wat help...

read more