{ARGIEF}

vaardighede

VBO-Programboekie 2016

VBO gaan oor die verdieping van ons verstaan van die evangelie, ons ingesteldheid teenoor ons roeping en oor die slyping van ons bedieningsvaardighede. Dit gaan veral ook oor konstante leerbaarheid: oor die moed om in nuwe situasies in te gaan met die vertroue dat die...

read more

Kom slyp jou skryfkuns

Om te hoor, te voel … en te sien Gebruik jy die geskrewe woord as deel van jou bediening? Wil jy meer leer oor hierdie kragtige, kreatiewe vaardigheid? Skryf dan in vir ons Skryfkursus met die titel Om te hoor, te voel ... en te sien. Tyd:  26-27 Augustus Plek:...

read more