Sondag van Christus die Koning - Feesdiens ~ 21 November 2010 Luk 23:33-43 IS DIE KRUIS ʼn HANGERTJIE OM ONS TE LAAT MOOI LYK? Dit is bes moontlik die mees aangrypende skrifgedeelte in die ganse Bybel. Die Almagtige Magtelose. Die gekruisigde koning van die wêreld –...

read more