{ARGIEF}

verhoudings

Teologie en Menswaardigheid

'n Werkstuk nav Prof Dirkie Smit se YouTube lesings oor Teologie en Menswaardigheid, hierdie jaar Kursus op Aanvraag 12 in die VBO-boekie - deur Ds Stephan Lubbe Miskien sou ek dit wat volg as ’n preek (soos die opdrag dit aandui) kon aanbied, maar ek noem dit graag...

read more

Kom kuier en gesels prakties …

Tieners met Roeping!  Het jy al ooit gewonder wat ‘n gepaste manier is om tieners bloot te stel aan nood? Het jy al nagedink oor hoe jy deur jou jeugbediening jongmense kan beïnvloed om anders te dink oor die uitdagings van ons land? Wil jy graag tieners (of ander...

read more

Winterskool 2016 laat ons dink …

   Tuiste of nie?   Die afgelope Wintereskool by die Fakulteit Teologie op Stellenbosch is bygewoon deur ongeveer 225 persone uit meer as 20 verskillende denominasies en geloofstradisies. Daar is gepraat, geluister, geleer en gekuier rondom die tema van 'n Tuiste vir...

read more

Kursus : Koinonia en Geloofsvorming

VBO 15 : Koinonia en Geloofsvorming in gemeentes WANNEER? 17–19 September 2013        WAAR? Stellenbosch        AANBIEDER: Nico Simpson Hierdie kursus fokus daarop hoe om diep te connect,veilige ruimtes vir mense te skep en koinonia te bevorder. Dit is ‘n interaktiewe...

read more

Emerging Churches: Waardering en Vrae

Ek het die afgelope week 'n klompie blog bydraes gelewer oor die aanbiedings by laas naweek se American Society for Missiology byeenkoms in Chicago rondom die tema “Emerging Churches and Other New Christian Movements in North America: The Challenge to...

read more