deur Yvonne Neethling Op Saterdag 9 Augustus 2014 het ons Vrouedag gevier. Die vrouediens het besluit om hierdie dag 'n spesiale poging aan te wend om die vroue van ons gemeente, asook die vroue van ons omgewing, saam te bring om in geloof versterk te word, mekaar te...
Bedagsaamheid is ‘n reënboog in ‘n ander mens se wolk
deur Amanda Kruger-van Deventer “Daarom moet jy in stilte op die Here vertrou ...” (Ps.37:7) “Daar is 'n honger na gewone brood en daar is 'n honger na liefde, na goedheid, na bedagsaamheid; en hierdie is die vérreikende armoede wat die oorsaak is dat mense so ly.”...
Geloofsreis-aand in Vrijzee, Vasco & Goodwood
deur Estelle van Vasco Dit was 'n voorreg om so 'n unieke aand te kon beleef! In ons besigwees met alles en almal vergeet ons totaal van onsself – tot Dinsdagaand toe Antoinette Muller en Mariëtte Steyn ons op 'n geloofsreis geneem het. Ons vroue het ons harte...
Lutzville
deur Marlies Coetzee Lutzville se Vrouebediening (Vroue wat Ville) het vanjaar besluit om vir Antoinette te nooi om met ons kom gesels oor die geloofspad vir vroue. Vroue met Vlerke was ons vertrekpunt en na afloop van 'n heerlike kuieroggend saam met Antoinette,...