Milanie Vosloo, ‘n sakevrou, skrywer en ma, is getroud met Johan Vosloo en het twee kinders, Marizelle (22) en Johan (19).  Milanie het groot geword in Windhoek, Namibië waar sy verskeie kere provinsiale kleure vir langafstande behaal het. Gedurende haar studentejare...

read more