{ARGIEF}

Wereldbiddag vir vroue

Vrouediens NGK KUILSRIVIER (Moedergemeente)

deur Wilna Kruger Ja, die “ou moeder” waak steeds oor haar kinders – van die jonges by Alta du Toit-skool tot die seniors by Huis De Kuilen;  en sommer nog die klompie tussen-in ook. By Alta du Toit-skool is baie behoeftes.  Met bydraes uit die gemeente kon ons...

read more

Ons bid vir die vroue van Egipte BONNIEVALE

deur Hilde Liebenberg SAMEBINDEND. Die HAT beskryf die woord as byeen en ineen. Dit is presies wat gebed beteken. Dit is asof die Nyl deur ‘n wêreldwye dorre woestyn vloei wanneer vroue saam bid. ‘n Bybelstudiegroepie in die Van der Merwe-gemeente in Bonnievale het...

read more

Bellville-Uitsig

deur Esther Blackaller By Bellville Uitsig-gemeente het ons ook saam met vroue wêreldwyd en veral Egipte, die gasheerland wat die Wêreldbiddagprogram saamgestel het, die tema: “Strome water in die woestyn” bedink en gebid. Die Christendom het na Egipte gekom deur die...

read more

Garies

deur Raffealle Basson Die gemeente GARIES is anders! Dieselfde vroue soos in Egipte, maar met ‘n verskil. In die stede nooi dames mekaar vir die geleentheid, maar hier is die geleentheid sinoniem met worsbroodjies. Ja, klink vreemd het ek ook aanvanklik gedink. Die...

read more

Paarl

deur Elmien Thorn In die Paarl het ons twee geleenthede aangebied. Vrydagmiddag se byeenkoms is om 13:00 in die Toringkerk gehou en word bygewoon deur vroue wat in die middedorp van die Paarl woon en/of werk. Op die foto is Jeanne saam met enkele biduurgangers. In die...

read more

NG Kerk De Eike, Kuilsrivier

deur Marina Rogotta Ds Janine Williams van die VGK Sarepta-gemeente het ons kom toespreek oor ons “woestynlewe”.  Sy het dit so pragtig verduidelik d.m.v. die storie van die Samaritaanse vrou, dat God ons lewende water gee al is ons in 'n “woestyn” in ons lewe! Ons...

read more

Durbanville

deur Cindy vd Merwe Die Wêreldbiddag vir Vroue het in 1887 begin toe vroue van die Presbiteriaanse Kerk in die Verenigde State van Amerika aangegryp was deur die nood van immigrante en die nagevolge van die vrystelling van slawe in hulle land. Hulle het 'n oproep...

read more