Teologie in die tyd van Corona-19

Written by Bridget Leibbrandt on . Posted in Dienste-Communitas, Gemeentes, Kursusse, VBO

Dit is nie regstreekse opleiding nie. Videos wat in jou eie tyd gekyk kan word.

Afsny datum vir registrasie is 12:00 op Dinsdag 28 April 2020

Registreer:

Trackback from your site.

Comments (2)

  • Hanneke Meyer

    |

    Ons beleef ‘n nuwe tyd met geweldige uitdagings. ‘n Kursus soos hierdie kan ons help om nuut te dink en die konteks teologies op so ‘n wyse te interpreteer dat dit gesonde neerslag sal vind in ons prediking. Baie dankie vir die inisiatief.

    Reply

    • Bridget Leibbrandt

      |

      Dankie Hanneke!

      Reply

Leave a comment