{ARGIEF}

Die eerste Nagraadse Diploma in Teologie met fokus op Missionale Leierskap het twee weke gelede op Stellenbosch afgeskop. Hier is ‘n paar reaksies van sommige van die studente

Leon Kluyt:

Die blog was eenvoudig wonderlik. Ek het soveel geput uit die saam wees met ander wat met dieselfde vrae worstel. Jy voel absoluut gesinspireer om net jou beste te lewer. Die feit dat daar verantwoordbaarheid teenoor mede studente is help baie. Die blog was nie net relevant tot die konteks nie maar het my uitgedaag om getrou te bly aan die missionale uitdagings. Die week het die behoefte en belangrikheid aan missionale leierskap beklemtoon. Die aanbeiding en leeswerk was verfrissend. Baie dankie Frederick en Ian. Ek het opnuut sekerheid gekry omtrent my gestuurde roeping. Hierdie week het plaasgeving aan die einde van 10jaar in die gemeente. Op 1 Maart 2010 het ek my 11jaar in die gemeente begin. Ek is meer as ooit gemotiveerd om in te skakel by wat God mee besig is in ons gemeente.

Steve Briggs:

Thank you very much for last week’s time together in Stellenbosch – I have come back truly refreshed and excited about God’s bigger plan for our churches, communities and Christ’s mission for putting the world to rights (thanks to NT Wright for this insight and vocabulary!).

I have come away from the first Blog with the following impressions:

  • The ‘post Christendom’ world is to be welcomed and embraced as an opportunity to rethink our roles as church leaders, and Missional Communities, and to rediscover the mystery, depth and transformational imperatives demanded by a serious reading of ‘Gospel’.
  • That God’s Spirit seems to have ignited conversations and thinking globally, and we are privileged to be exposed to the thinking, writing and practice of these diverse voices, through our studies and through our interaction with each other.
  • That it ‘starts with me’. While this may sound utterly consumerist (not to mention narcissistic), the intent is to affirm that we need to make the personal life choices, and inculcate the habits and disciplines which allow us to be aligned to God’s Spirit, and to be able to be led as Missional leaders.

Marius Gonden:

Baie dankie vir al die inligting. Dit is vir my duidelik dat ek nog BAIE gaan lees! ‘n Spesiale woord van dank vir laas week. Dit was absoluut ongelooflik en ek is gevul met danbaarheid teenoor die Here, US, en al die leraars daar. Ek sien uit na hierdie jaar se ‘journey’.