{ARGIEF}

  • U moet asseblief net verstaan dat dit slegs kern-aantekeninge is wat deur die sprekers self gemaak is.
  • DVD’s kan bestel word van die Lewe die Gestuurde Roeping konferensie by Helderberg. Die volle pakket kos R150,00 posgeld ingesluit. Bestellings kan geplaas word by Sharon snaude@sun.ac.za of 021-8083381 Die DVD’s sal teen einde van November gepos word..
  • Hier volg volume 3 van 3

11.  Die Storie van die Hospice van ’n Belangrike funksie van die Kerkraad.
Theo Marais

Die Gemeente en Kerkraad was aanvanklik senuagtig om by die SAVGG aan te sluit omdat die Kerkraad goed was met strategiese bbeplanning.  Die Kerkraad was onseker oor die uitkomste van die SAVGG-proses wat byna geen uitkomste gehad het nie.

Op ‘n dag het Theo vir Gordon Dames by die lughawe gaan haal. Op pad na Gemeente noem hy aan Gordon Dames dat die Kerkraad se taak is om die besluit te neem oor die toekoms en rigting van die Gemeente.

Gordon verduidelik toe dat SAVGG gaan leer dat ons met ‘n proses werk en dat die Kerkraad geen nuwe projekte of bedieninge gaan uitdink nie.

Die pennie het toe ook vir Theo Marais geval dat die Kerkraad nie meer strategies gaan dink oor projekte en uitreike nie. Sou ’n lid vra wat die Kerkraad gaan doen aan byvoorbeeld die Vigswesies, gaan die antwoord wees “Niks! Dit lyk of die Here dit op jou hart gelê het. So kry 5 lede, gaan bid daaroor en as die Here julle stuur, gaan doen dit.”

  • Ons het geleer dat lidmate met gawes vertrou kan word om dit beter te doen as ’n plan wat die Kerkraad kan uitdink.
  • Die lidmaat-span word deur die Kerkraad ondersteun deur middel van aankondigings.
  • Die Kerkraad sal self geen planne maak of hulle kontroleer nie.
  • Die Kerkraad moniteer slegs uitbranding van die bedieningsleiers en dryf die patrone.

Die gevolg is dat daar meteens baie bedienings deur lidmate ontstaan.

Prediking fokus op die gemeente se roeping van: ”Die Here stuur ons na verwondes” en die 3 patrone:

  • Afhanklikheid van die Heilige Gees;
  • Bybelse vorming en dissipelskap
  • Om die Wil van God sigbaar te maak.

12.   NG KINROSS
SAM HEINE

Geskiedenis met Dominee’s

Aanvanklik was daar ‘n baie dinamiese Dominee in die gemeente. Groot verwagtinge het onder die gemeentelede geheers oor wat gaan gebeur en hoe hulle gaan groei. Toe aanvaar die Dominee ‘n beroep.

  • Die Dominee wat hom opvolg was baie meer konserwatief. Die gevolg – ‘n klomp mense loop.
  • Toe skei die dominee van sy vrou – en nog ‘n paar mense loop.
  • Toe trou hy weer – en nog ’n paar mense loop
  • Die res van die gemeente besluit toe – werk die dominee uit!

Hy gaan toe weg en ‘n beroepingsproses begin, Die eerste Dominee wat beroep word, word gebel met die goeie nuus, maar hy aanvaar nie die beroep nie.

Tydens die 2de Beroepingsproses kom ‘n Gebedsgroep van 15 mense saam om te bid dat die “regte” Dominee hierdie keer beroep moet word. Ds Sam Heine word toe beroep en hy aanvaar die beroep.

Tog was die gemeente steeds verdeeld en nog ‘n groep mense loop uit die Kerk.

Wat nou?

  • My Mentor-Dominee gee my toe die raad – sluit aan by die SAVGG.
  • Niemand wil egter saam met my gaan na stigtings-cluster nie – net Ds en sy vrou daag daar op!
  • Ons het egter besef die Here het lankal begin om mense voor te berei – gaan net.
  • Ons hoor, ons soek – wat sê God vir ons?

Intussen voel die Dominee gestroop:

  • Voorbeeld van iemand wat na ’n beroep nie meer na self luister nie.

Hy woon “Spiritual Discernment”-Kursus by

  • Edinburgh 1910 – Sendingwerk onder “Eie mense” – Nog nie voorheen gesien nie – oë was verblind!
  • The Elusive Presence (Ou Testamentiese Boek)

Luisterbenadering – by Kerkraad geïmplementeer

  • Begin – Spiritualiteitsoefening en Wandel in die Woord. Aanvanklik was daar weerstand want vergaderings hou toe langer aan…
  • Maar ‘n nuwe kultuur van Leierskap begin mettertyd ontwikkel.
  • Besef hulle was besig om huis op te sit sonder fondamente.

Mei 2008 – OESFEES:

  • Dankbaarheid vir die jaar (begroot R120,000,00)
  • 6-8 mense uit die gemeente dra meeste by.
  • Oesfees ingesamel = R80,000.
  • Einde Augustus = R142,000!

SAVGG leer ons :

  • dat as jy jou eie lewe wil red verloor dit eers.
  • Dat groter Koinonia word benodig.

Gemeente

  • Steeds ietwat negatief oor SAVGG en Clusterbyeenkomste.
  • Maar wat sê die Here?
  • Frustrasie met die Proses
  • Taak van die Taakspan is onseker.

Lukas 10 Teks:

  • Taakspan het tot dusver al 10 keer oor hierdie teks Bybelstudie gedoen;
  • Kritiek – Volgens sommige het die Taakspan ’n kliek gevorm.

PRAISE & WORSHIP:

  • Benodig R60,000 vir Apparate.

Thistle Grove:

  • Plakkerskamp wat massief groei en ontwikkel
  • Bediening noodsaaklik.

13.  OPLEIDING EN KOÖRDINERING – NG STELLENBOSCH MOEDERGEMEENTE
BEDIENINGSKOÖRDINERING

Studente inbring – eenwording

Laaste 5 jaar

  • Stellenbosch sentraal samesmelting
  • Gedwonge situasie as gevolg van Finansiële probleme (Studente)
  • Bankrot-Gemeente met minder as 200 lidmate en 4 leraars – hopelose geval (studente stig af in 1984)
  • Negatiwiteit op Kerkraad teenoor proses.
  • Toe begin gestuurde proses – miskien stuur die Here ons na die Studente? Dus: moontlike antwoord.
  • Visionering help maar bly steeds ’n pynlike proses.
  • (Studente – Brug)

Probleem:

  • Studente wil op eie wees na 1 jaar!
  • Het hul eie energie en impetus

Gevolg:

  • Stuur Here ons na hulle of hulle na ons?
  • Hulle help ons met (VG) verhoudings, uitreike en kommunikasie.

VANDAG:

  • Studente nou deel van ons gemeente – ons is nou saam gestuurdes na ’n breër wêreld.
  • Nie meer aparte dienste en generasiedienste.
  • Wel spiritualiteit verskille van verskillende dienste (Brugbouers)

Visie is steeds:

  • Om as gestuurdes na die nood van die wêreld te gaan.
  • Selfs nou interdenominasionele dienste in Engels in gebou vir Studente.

LESSE:

  • Luister mooi na waar Here bedieninge vestig en stuur mense daarheen!
  • Bediening is vrywillig (teenoor Kommissie) en moet sy storie (vs. Verslag) kom vertel = so skep ons ’n nuwe taal!(Getuienis)
  • Getuienis maak ander mense se energie los.
  • Uitdaging: moet forum skep om al die stories te hoor.

 

14.  HEATHERDALE URCSA
Zack

There is plus-minus 1000 members

BACKGROUND
Poverty, crime, drugs, etc.

PROCESS

  • What is our mission?
  • To be a Church that will bring hope to the hopeless world.
  • Full Church Participation in all social functions
  • From Poverty to Self-reliance
  • Bloemfontein Life Changing Centre Project on internal fundraising

STRATEGY

  • Leadership Training
  • Diverse Ministries for all members
  • Create projects for example Cycling 4 X Cross to reach out.

LIFE CHANGING CENTRE

Make people realize their potential, not just being on the receiving end.

AIMS:

  • Charity,
  • Prevention
  • and empowerment.

Web: www.vgkheatherdale.co.za.

15. LESSONS FROM THE PMC PROCESS
Anoniem.

1. 5 years ago:

1) One of the first to join the SAPMC
2) Looked at Focus Areas through Spiritual Discernment
3) Needed to look at Context.

2. More than 7 Years ago it was a congregation of Conflict

1) Consulted with Stellenberg

3. Vision:

1) We are the bearers of Peace
2) In Sunday Services – dwell in the Word
3) Preach for one year about Peace

4. There was a group that called themselves “The Beswaardes:

1) Invited the “beswaardes” to join in Holy Communion.
2) After three years they joined the leaders in Communion.

5. Conflict

1) Included Ministers,
2) Church Leaders and
3) Church Members.

6. In 5 years time

1) the focus became bearing peace while asking where God is working.

a) God bring Peace and Peace bring Energy and living God’s Peace.

2) 2nd Focus – Reaching out to DRC Congregation.

7. In 5 years

1) joined efforts resulted in ministry that are shared.

a) The Shared Service
b) Shared Leadership Training
c) Shared Outreaches – eg Zimbabwe, and over borders.

2) Toured to look at circumstances and listen to their stories.

8. Moved

1) from conflict to peace
2) From segregation to shared faith over cultural borders

9. LESSONS:

1) Conflict need to be managed through faith in God.
2) Preaching about peace lead to change trough God’s intervention.

10. Questions remain:

1) Where is God moving the water?

a) Lead to bridging.

2) What was done to really handle the conflict?

a) Task Team who discerned
b) Holy Spirit moved the Water.

3) How do you keep the flame of conflict dead?

a) Give truthful facts
b) Be honest
c) Be dependant on God
d) Become vulnerable in conflict situations.

 

16.   HANDELINGE STUDIE IN NG WELTEVREDEN
NG WELTEVREDEN

  1. Loop ’n pad met die boek Handelinge
  2. Hanteer ’n Hoofstuk per week
  3. Dissipelskap waar jy leef!
  4. Kry gereeld Groepe se insette
  5. Inleiding in die groot tema’s van die boek.
  6. Uitdagings om in die wêreld te leef – hoewel moeilik maar almal kan dit doen.

17.  “TIK” IN ONS GEMEENSKAP
Suster Walters

Die dodelike dwelm in ons gemeenskap het nou beweeg tot op ons voorstoep en in ons huise. Dit raak nie net ons Gemeente kinders nie, maar die hele gemeenskap, besig om te werk vir fondsinsamelings, besig om Curry Bunnies te verkoop, ensovoorts.

Suster Walters was toe aanbeveel om haar verkope te neem na die Tik-Huis. En was sy nie verbaas oor al die geld wat die kinders (Dwelmverkopers) het nie – rolle geld!

Sy was aanvanklik baie bang om soontoe te gaan, maar God het haar aangespreek om daarheen te gaan na gelang van Lukas 10 – dat God jou stuur soos lammers tussen die wolwe in.

Het een van die Gemeente kinders ’n paar keer raakgeloop en gesien hoe dat die kind die dwelms gebruik. Sy het toe met die kind gepraat. Die ouers van die kind was baie dankbaar vir Suster Walters omdat sy dit gewaag het om met die kind te praat oor God en na sy storie te luister.

  • Die kind was werkloos.
  • Hy neem toe ’n besluit om dwelms en drank te los en ’n beter lewe te lei. Hy het ook begin leer.

Suster Walters kon ook laas week waar ’n vader deur die dood weggeneem is, vir die huis God se vrede uitspreek en sy kon sien hoe God vertroos waar jy sy vrede nalaat.

18.   HOE “DIE PATRONE” IN HUL GEMEENTE GEVESTIG IS …
JACO SCHOEMAN

1. Lees die boek A Treasure in Clay Jar’s  – wat handel oor die agt patronein Misionêre Gemeentes.

1) Kies 2 wat sterk is en 1 wat vrot is in jou gemeente en ontwikkel dit.
2) Kwartaal tot 6 weke en fokus

a) alle preke,
b) aksies,
c) kleingroepe op een tema.

2. Elke patroon word aan ’n leraar opgedra.

1) Hy kry ’n groep wat hom help om die patroon uit te bou tot ’n reeks
2) Hele gemeente – oud en jonk, ouers en kinders – práát met mekaar.
3) 1ste kwartaal en 3de kwartaal werk lekker

3. Video’s vir kleingroepe

1) Jeugwerker maak video’s vir tieners
2) Eredienste sluit daarby aan

4. Meer as 30% van Gemeente is volledig ingekoop in missie van gemeente

1) Lidmate begin self die patrone uit te leef.
2) Wil weer die 3 patrone doen, sodat dit regtig in diepte insink en vaste patrone word in die Gemeente.