Vroue met Vlerke Geloofsreis

 

Hierdie webblad wil ons bediening aan vroue bekend stel. Ons wil vroue inlig oor die geloofsreis waar ons vroue lei om hul vlerke te sprei.  Ons doen dit deur middel van Vroue met Vlerke wat ‘n inisiatief is om vroue oor kultuur- en groepsgrense heen te leer om mekaar te ondersteun, saam met mekaar luisterend Bybel te lees en so God se stem te hoor.  Ons wil deur bekendstelling van info rakende dit wat in gemeentes gebeur, vroue aanmoedig om deel te word van hierdie reis.

Leave a comment