Tema: Die teenwoordigheid van God
Die teenwoordigheid van God is die sentrale tema. Aandag word gegee aan die realiteit en die implikasies wat dit vir ons lewens het.
Tydsduur: Naweek-retraite of drie-dag retraite.
Formaat: Meditatiewe retraite. Maak gebruik van stiltye, luistergroepe (kleingroep) en grootgroepbesprekings.
Materiaal: Beskikbaar by Communitas. Leiersgids en Deelnemersgids is beskikbaar.
Aanbieder: Leraar of reël by Communitas.
Kontakbesonderhede: Joanie Batt; 021-808 3382; jcab@sun.ac.za