Advent 2010 tot Koninkrykstyd 2011 – Jaar A
Week |
Datum en Sondag |
Teks |
1 |
28 November 2010 Eerste Sondag in Advent |
Matteus 24:36-44 |
2 |
5 Desember 2010 Tweede Sondag in Advent |
Matteus 3:1-12 |
3 |
12 Desember 2010 Derde Sondag in Advent |
Matteus 11:2-11 |
4 |
19 Desember 2010 Vierde Sondag in Advent |
Matteus 1:18-25 |
|
25 Desember 2010 (Sa) Kersfeesdiens |
Psalm 97 |
5 |
26 Desember 2009 Sondag ná Kersfees |
Hebreërs 2:10-18 |
7 |
2 Januarie 2011 Epifaniefeesdiens |
Matteus 2:1-12 |
8 |
9 Januarie 2011 Eerste Sondag ná Epifanie |
Jesaja 42:1-9 |
9 |
16 Januarie 2011 Tweede Sondag ná Epifanie |
1 Korintiërs 1:1-9 |
10 |
23 Januarie 2011 Derde Sondag ná Epifanie |
1 Korintiërs 1:10-18 |
11 |
30 Januarie 2011 Vierde Sondag ná Epifanie |
Miga 6:1-8 |
12 |
6 Februarie 2011 Vyfde Sondag ná Epifanie |
Jesaja 58:1-9a (9b-12) |
13 |
13 Februarie 2011 Sesde Sondag ná Epifanie |
Deuteronomium 30:15-20 |
14 |
20 Februarie 2011 Sewende Sondag ná Epifanie |
Levitikus 19:1-2, 9-18 |
15 |
27 Februarie 2011 Agste Sondag ná Epifanie |
Psalm 131 |
16 |
6 Maart 2011 Sondag van die verheerliking |
Psalm 99 |
17 |
9 Maart 2011 Aswoensdag |
Geen |
18 |
13 Maart 2011 Eerste Sondag in Lydenstyd |
Matteus 4:1-11 |
19 |
20 Maart 2011 Tweede Sondag in Lydenstyd |
Matteus 17:1-9 |
20 |
27 Maart 2011 Derde Sondag in Lydenstyd |
Johannes 4:5-42 |
21 |
3 April 2011 Vierde Sondag in Lydenstyd |
Johannes 9:1-41 |
22 |
10 April 2011 Vyfde Sondag in Lydenstyd |
Johannes 11:1-45 |
23 |
17 April 2011 Sesde Sondag in Lydenstyd: Palmsondag |
Psalm 31:9-16 |
24 |
22 April 2011 Goeie Vrydag |
Jesaja 52:13-53:12 |
25 |
24 April 2011 Paasfees |
Kolossense 3:1-4 |
26 |
1 Mei 2011 Tweede Sondag van Paastyd: Arbeidsondag |
Psalm 16 |
27 |
8 Mei 2011 Derde Sondag van Paastyd |
Psalm 116:1-4, 12-19 |
28 |
15 Mei 2011 Vierde Sondag van Paastyd |
Johannes 10:1-10 |
29 |
22 Mei 2011 Vyfde Sondag van Paastyd |
Handelinge 7:55-60 |
30 |
29 Mei 2011 Sesde Sondag van Paastyd |
Handelinge 17:22-31 |
31 |
2 Junie 2011 Hemelvaart |
Psalm 47 |
32 |
5 Junie 2011 Sewende Sondag van Paastyd – Omgewingsondag |
1 Petrus 4:12-14; 5:6-11 |
33 |
12 Junie 2011 Pinksterfees |
Numeri 11:24-30 |
34 |
19 Junie 2011 Drie-eenheidsondag |
2 Korintiërs 13:5-14 |
35 |
26 Junie 2011 Eerste Sondag in Koninkrykstyd |
Matteus 10:40-42 |
36 |
3 Julie 2011 Tweede Sondag in Koninkrykstyd |
Sagaria 9:9-12 |
37 |
10 Julie 2011 Derde Sondag in Koninkrykstyd |
Genesis 25:19-34 |
38 |
17 Julie 2011 Vierde Sondag in Koninkrykstyd |
Genesis 28:10-19a |
39 |
24 Julie 2011 Vyfde Sondag in Koninkrykstyd |
1 Konings 3:5-12 |
40 |
31 Julie 2011 Sesde Sondag in Koninkrykstyd |
Genesis 32:22-31 |
41 |
7 Augustus 2011 Sewende Sondag in Koninkrykstyd – Seisoen van Barmhartigheid (1) |
Psalm 105:1-6, 16-22, 45b |
42 |
14 Augustus 2011 Agste Sondag in Koninkrykstyd – Seisoen van Barmhartigheid (2) |
Jesaja 56:1, 6-8 |
43 |
21 Augustus 2011 Negende Sondag in Koninkrykstyd – Seisoen van Barmhartigheid (3) |
Jesaja 51:1-6 |
44 |
28 Augustus 2011 Tiende Sondag in Koninkrykstyd – Barmhartigheidsondag |
Eksodus 3:1-15 |
45 |
4 September 2011 Elfde Sondag in Koninkrykstyd – Seisoen van die Skepping (1) |
Johannes 3:1-16 (was Eksodus 12:1-14) |
46 |
11 September 2011 Twaalfde Sondag in Koninkrykstyd– Seisoen van die Skepping (2) |
Matteus 12:38-40 (was Matteus 18:21-35) |
47 |
18 September 2011 Dertiende Sondag in Koninkrykstyd – Seisoen van die Skepping (3) |
Matteus 3:13 – 4:2 (was Jona 3:10-4:11) |
48 |
25 September 2011 Veertiende Sondag in Koninkrykstyd– Seisoen van die Skepping (4) |
Matteus 28:1-10 (was Matteus 21:23-32) |
49 |
2 Oktober 2011 Vyftiende Sondag in Koninkrykstyd |
Eksodus 20:1-4, 7-9, 12-20 |
50 |
9 Oktober 2011 Sestiende Sondag in Koninkrykstyd |
Eksodus 32:1-14 |
51 |
16 Oktober 2011 Sewentiende Sondag in Koninkrykstyd |
Matteus 22:15-22 |
52 |
23 Oktober 2011 Agtiende Sondag in Koninkrykstyd |
Levitikus 19:1-2, 15-18 |
53 |
30 Oktober 2011 – Negentiende Sondag in Koninkrykstyd – Hervormingsondag |
Josua 3:7-17 |
54 |
6 November 2011 Twintigste Sondag in Koninkrykstyd |
1 Tessalonisense 4:13-18 |
55 |
13 November 2011 Een en Twintigste Sondag in Koninkrykstyd |
1 Tessalonisense 5:1-11 |
56 |
20 November 2011 Sondag van Christus die Koning |
Esegiël 34:11-16, 20-24 |