NOVEMBER 2011 RIGLYNE VIR HUISKERKE EN SELGROEPE GEBASEER OP DIE FOKUSTEKSTE VAN DIE LEESROOSTER
TWINTIGSTE WEEK IN KONINKRYKSTYD
6 November
1Tess.4:13-18
Dood in die familie
EEN-EN-TWINTIGSTE WEEK IN KONINKRYKSTYD
13 November
1Tess.5:1-11
Soos ‘n dief in die nag
TWEE-EN-TWINTIGSTE WEEK IN KONINKRYKSTYD
20 November
Eseg.34:11-16,20-24
Die Here is self my Herder
Hierdie materiaal is opgestel deur Adriaan Haasbroek by a3aanh@telkomsa.net, Lambertsbaai.