Robert Terry se teorie, Authentic Leadership: Courage in Action (Jossey-Bass 1993), help ons om insig te bekom in die gebruik en misbruik van mag in die hantering van konflik. Laai hier ‘n Word dokument af met die grafika en ‘n verduideliking daarvan.