Die eerste kwartaal is nou volstoom aan die gang. Ek weet ek moet VBO-kursusse bywoon en aan my VBO-profiel aandag gee, maar WAT kies ek?
Hier is die tabel met die eerste kwartaal se VBO-kursusse in kort aangedui:
Datum | Kursus |
24-26 Jan | Certificate Mod 4: Identity– who are we and where do we fit in? |
31 Jan–2 Feb | Sertifikaat Blok 7: Missionale Gemeentes – hoopvol en energiek vir ons roeping |
14-16 Feb | Padlangs Ouerskap |
17-18 Feb | Lidmaatprediker kursus |
21-23 Feb | Certificate Mod 1: About our context – a deeper understanding of the world and times we live in |
21-23 Feb | Praktiese preekmaak: Ontwikkel jou preekmaak-vaardighede |
28 Feb–2Mar | Gemeente en Gemeenskap (Diaconia) |
6-9 Mar | Retraite oor Dissipelskap – ‘n opvolg op Geloofsreis 2 |
9-11 Mar | Geestelike Sorg en Berading |
22,23,27 Mar; 18,19 Apr | SA Lectionary – Die gebruik van die SA Leesrooster |
17-18 Mar | The Justice Conference South Africa |
22-23 Mar | ‘n Eties-Relasionele Benadering (kontekstueel) in die Pastoraat – ‘n Benadering op die voetspoor van die Hongaarse Psigiater Ivan Boszormenyi-Nagy |
30 Mar | Geloofsonderskeidingskursus opvolg |
Vir meer detail, kliek hier: KRONOLOGIESE KURSUSDATUMS 2017
en vir die volle VBO-boekie, kliek hier: VBO-boekie 2017_DES_FIN
Inskrywingsvorms vir elkeen van die kursusse is hier beskikbaar:
1 – Padlangs Ouerskap
2 – Lidmaatprediking
3 – Praktiese Preekmaak
4 – Gemeente en Gemeenskap
5 – Kursus in Kontekstuele Pastoraat
7 – SA Lectionary-Leesrooster
8 – Geloofsonderskeiding – Opvolg
en vir die volle VBO-boekie, kliek hier: VBO-boekie 2017_DES_FIN
Inskrywingsvorms vir elkeen van die kursusse is hier beskikbaar:
1 – Padlangs Ouerskap
2 – Lidmaatprediking
3 – Praktiese Preekmaak
4 – Gemeente en Gemeenskap
5 – Kursus in Kontekstuele Pastoraat
7 – SA Lectionary-Leesrooster
8 – Geloofsonderskeiding – Opvolg