Seisoene van die Siel (ePub/Mobi)

Written by webmeester on . Posted in Eboeke

 Seisoen-van-die-siel-voorblad Seisoene van die Siel – “SEISOENE VAN DIE SIEL” wil duidelik maak dat sekere “geloofsgewoontes”, op bepaalde tye in ons lewe, op ‘n natuurlike manier ruimte skep vir die Heilige Gees om organiese geestelike groei in ons te bewerkstellig – (ePub en Mobi).

Tags:

Trackback from your site.

Comments (6)

  • Hannes Pretorius

    |

    Is daar enige ander manier om eboeke te koop behalwe deur Paypal. Het ongelukkig nie daardie fasiliteit nie. Dankie. Hannes

    Reply

    • webmeester

      |

      Klik op die Paypal opsie en jy sal na ‘n blad geneem word waar jy ook met jou kredietkaart kan betaal. Kies net die tweede opsie op daardie blad.

      Reply

      • webmeester

        |

        Ek het die knoppie waarop jy klik om ‘n boek te koop se boodskap verander na “Pay with Paypal/Creditcard” sodat dit duideliker kan wees.

        Reply

  • Hannes Pretorius

    |

    Baie dankie.

    Reply

  • Hannes Pretorius

    |

    Hi Chris, ek is jammer om jou so te pla. Ek het $5 betaal en dit wys in my paypalrekening as betaal, maar nie in my rekening dat ek aankope gedoen het nie. Ek kan dus nie die boeke aflaai nie.

    Reply

    • webmeester

      |

      Hannes, daar wys geen aankope in ons sisteem onder jou e-pos adres nie. Wanneer het jy dit aangeskaf, en watter boek? Dié e-pos gaan na alle gebruikers, so e-pos my direk, asb: acv.vanwyk@gmail.com.

      Reply

Leave a comment